Van Loggerenberg: Die ‘lewende hel’ van die ‘rogue unit’-sage

OP DIE MAN AF

Van Loggerenberg: Die ‘lewende hel’ van die ‘rogue unit’-sage

Dit hou net aan en aan en aan, vertel Johann van Loggerenberg oor die nagmerrie wat sy lewe geword het sedert die stories oor die SAID se sogenaamde ‘rogue unit' in 2014 verskyn het. ANNELIESE BURGESS het met hom gaan gesels.

JOHANN is baie maerder, baie gryser en baie moeër as toe ek hom drie jaar gelede gesien het – in die droë hitte van die Zuma-jare. 

Ons het toe in die tuin van 'n Pretoriase gastehuis ontmoet om te gesels oor die gebeure by die SAID, sy skorsing en die sage van die sogenaamde “rogue unit” wat net nie wou gaan lê nie. 

Daardie middag kry ek 'n oproep van 'n kontak in die intelligensiewêreld. Hy raai my aan om nie betrokke te raak nie, waarsku oor donker magte, sê dit is beter om my afstand te behou. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.