30 JAAR LATER
‘Glo my tog net, ek is ’n Vlakplaas-massamoordenaar’
30 jaar nadat Vrye Weekblad die sluier oor die polisie se Vlakplaas-moordbendes begin lig het, dink die veteraan-joernalis JACQUES PAUW terug aan daardie tyd en aan sy verhouding oor die jare met die berugte oudkapt. Dirk Coetzee.
30 JAAR LATER
‘Glo my tog net, ek is ’n Vlakplaas-massamoordenaar’
30 jaar nadat Vrye Weekblad die sluier oor die polisie se Vlakplaas-moordbendes begin lig het, dink die veteraan-joernalis JACQUES PAUW terug aan daardie tyd en aan sy verhouding oor die jare met die berugte oudkapt. Dirk Coetzee.
Deel
WIE het ooit kon droom dat drie dekades nadat Vrye Weekblad die woorde “Ek was in die hart van die hoer” op sy voorblad uitgebulder het, ek steeds oor Dirk Coetzee sou skryf?
’n Massamoordenaar, ’n skobbejak. En, toe ek hom leer ken het, ’n werklose niksnuts. My woordeboek het nie genoeg sinonieme om geregtigheid te laat geskied aan dié gewese bevelvoerder van die apartheidspolisie se moordbende op Vlakplaas nie.
Hy is begrawe in die skande-akker van ons geskiedenis saam met ander skobbejakke en politieke melaatses soos Magnus Malan, PW Botha, Louis le Grange en Jimmy Kruger. Hy sal waarskynlik veral onthou word vir hoe hy en sy handlangers die liggame van hul slagoffers op motorbande verbrand het terwyl hulle brandewyn-en-Coke gedrink en vleis gebraai het...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Jacques Pauw
JoernalisJacques Pauw is 'n bekroonde joernalis en skrywer. Sy nuutste boek is Our Poisoned Land.