Spaais, skollies en skobbejakke: 4 stories wat met jou kop smokkel

MAALKOLK VAN MALLIGHEID

Spaais, skollies en skobbejakke: 4 stories wat met jou kop smokkel

Spioene. Eksentrieke intelligensie-operateurs, staatsgrepe, moordenaars en moordbendes. Troues agter tralies. Hier is ANNELIESE BURGESS se keur van Vrye Weekblad-stories van 2019 wat by jou sal bly spook.

JACQUES PAUW se stories oor Ferdi Barnard was vir my absoluut aangrypend. 

Pauw het Barnard, 'n regte skobbejak en lid van die weermagmoordbende, help tronk toe stuur, maar Barnard het hom later gevra om sy strooijonker by sy troue agter tralies te wees. In hierdie storie beskryf Pauw die vreemde verhouding wat tussen hom en Barnard ontwikkel het. 

Dit was die eerste storie wat die nuwe Vrye Weekblad gepubliseer het, en dit spook nou nog by my. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.