DIE eerste Grondwetwysiging is in volle gang. Dat ’n wysigingswet geskryf moet word, is ’n fait accompli. Die proses kan slegs stop indien dit nie met ’n tweederdemeerderheid in die nasionale vergadering aanvaar word nie, of indien die wetsontwerp na die Konstitusionele Hof gestuur word en dit as ongrondwetlik verklaar word. As dit eers deur die nasionale vergadering aanvaar is, vorm dit deel van die Grondwet en kan dit nie vir ongrondwetlikheid getoets word nie. Dit kan dan slegs ongeldig wees op prosedurele gronde.
Baie van ons voel steeds dat buite verhouding baie energie bestee word aan iets wat nie regtig die probleem is nie, en dat die oplossing van dié nie-probleem in elk geval nie ’n groot verskil gaan maak nie. Ons wag nog op ’n antwoord oor hoe onteiening sonder vergoeding die diep strukturele probleme en die administratiewe ineenstorting van grondhervorming gaan hanteer.
Uit ’n regsoogpunt behoort ’n grondwetwysiging nie gebruik te word om “eksplisiet te maak wat implisiet is” nie. Dit is waarvoor wetgewing daar is – wat ons al vir 11 jaar sukkel om te promulgeer...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
GRONDHERVORMING
Dis tyd dat jý by die Grondwet se wysiging betrokke raak
Min kan nog in die pad staan van ’n wysiging van die Grondwet, so dis nóú die tyd om jou sê te sê, skryf ELMIEN DU PLESSIS.
Deel
DIE eerste Grondwetwysiging is in volle gang. Dat ’n wysigingswet geskryf moet word, is ’n fait accompli. Die proses kan slegs stop indien dit nie met ’n tweederdemeerderheid in die nasionale vergadering aanvaar word nie, of indien die wetsontwerp na die Konstitusionele Hof gestuur word en dit as ongrondwetlik verklaar word. As dit eers deur die nasionale vergadering aanvaar is, vorm dit deel van die Grondwet en kan dit nie vir ongrondwetlikheid getoets word nie. Dit kan dan slegs ongeldig wees op prosedurele gronde.
Baie van ons voel steeds dat buite verhouding baie energie bestee word aan iets wat nie regtig die probleem is nie, en dat die oplossing van dié nie-probleem in elk geval nie ’n groot verskil gaan maak nie. Ons wag nog op ’n antwoord oor hoe onteiening sonder vergoeding die diep strukturele probleme en die administratiewe ineenstorting van grondhervorming gaan hanteer.
Uit ’n regsoogpunt behoort ’n grondwetwysiging nie gebruik te word om “eksplisiet te maak wat implisiet is” nie. Dit is waarvoor wetgewing daar is – wat ons al vir 11 jaar sukkel om te promulgeer...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Elmien du Plessis
AkademikusElmien du Plessis is 'n medeprofessor in die regte aan die NWU. Sy voel passievol oor die reg, geregtigheid en stories.