Zimbabwiërs het lekker kerjakker danksy goedkoop ...

BANKROT VS. BANKROT

Zimbabwiërs het lekker kerjakker danksy goedkoop SAL-vliegkaartjies

Zimbabwe skuld die SAL soveel as R1.8 biljoen vanweë kaartjiekopers wat die verskil tussen die amptelike en die swartmarkwaarde van die Zimbabwiese dollar uitgebuit het, skryf PETA THORNYCROFT.

ZIMBABWE skuld die SAL ’n hele klomp geld. Dalk tot R1,8 biljoen.  

Dis baie as ’n mens in ag neem die Ontwikkelingsbank van Suider-Afrika het onlangs R3,5 biljoen aan die SAL geleen (meer as wat die bank kon bekostig) om die lugdiens van bankrotskap te red. 

Business Day het in Desember berig (https://www.businesslive.co.za/bd/business-and-economy/2019-12-09-saa-may-get-just-r44m-of-r877m-zimbabwe-owes-in-ticket-sales/) die SAL sal dalk net 5% van dié skuld terugkry.  ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X