Peperduur mediese fondse: Hoes en betaal is die wet van die ...

OP DIE GELD SE SPOOR

Peperduur mediese fondse: Hoes en betaal is die wet van die hospitaal

Jy wurg aan jou mediese fonds se stygende maandelikse bydraes en wonder wat regtig van jou swaarverdiende geld word – veral as jy omtrent nooit iets eis nie. SUSAN ERASMUS stel ondersoek in.

JANUARIE is vir byna almal 'n platsak maand, en een van die dinge wat dan die seerste maak, is die ledegeldverhoging van jou mediese fonds.

Praat met enige mediesefondslid en jy sal waarskynlik klagtes oor die volgende dinge hoor: jaarlikse bydraeverhogings (gemiddeld 7.6% oor die afgelope 19 jaar – soveel hoër as die inflasiekoers van 5.7% en as salarisverhogings), minder voordele, groeiende bybetalings.

Diegene wat nie kla nie, is gewoonlik mense wat met iets ernstigs in die hospitaal beland het, en wat weet hulle sou gesukkel het om self die yslike rekening te betaal...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X