Verby die Barbieque en die Onverklaar Bar na waar die...

VAT DIE PAD!

Verby die Barbieque en die Onverklaar Bar na waar die afsakkertjies in die Tankwa wag

Maak vol die brandstoftenks en vul aan met proviand, want in die middel van die Tankwa staan jy min of meer op gelyke afstand tussen vaagweg êrens en duidelik nêrens, skryf HEIN EKSTEEN.

VRA ’n Gautengse buitelug-neofiet onlangs op sosiale media: “Waar is die mooiste grondpaaie naby Jozi om te ry?”

Kom die antwoord: “Vat die N1, ry so 1,000 kilometer suid en draai regs”.

Met ander woorde die Karoo, Namakwaland en Boesmanland...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.