Kerkgeld klingel in ‘goddelike supermarkte’, maar Jan Taks...

BID JOU AAN

Kerkgeld klingel in ‘goddelike supermarkte’, maar Jan Taks soek sy deel

Met die staat wat sy oog het op kerke wat nie hul regmatige deel aan belasting betaal nie, kyk YOLANDI GROENEWALD na sommige van die dinge wat in die naam van godsdiens aangevang word.

SPESIALE olie om jou ontroue man se onderbroek mee te salf. Petroleumjellie vir jou knieë as jy bid (met jou pastoor se foto op die botteltjie). En natuurlik “geseënde” handdoekies wat jou van ’n kwaal kan genees as jy daarmee was. ’n Dubbelle seëning as jy heilige water gebruik.

Oor Suid-Afrika heen sal jy iewers in ’n kerk of op hulle webwerf iets heiligs kry waarmee jy jou unieke probleem kan oplos. Vir ’n goddelike prys natuurlik. Meeste van hierdie slangolie-produkte is boonop belastingvry... vir die kerk.

Jy kan ook natuurlik betaal vir ’n spesiale gebed deur ’n pastoor, maar as jy wil hê hy moet jou ordentlik seën, gaan dit jou ver oor ’n duisend rand kos. Ook weer belastingvry vir hom...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.