Groen goud op die swartmark

NAGSKOF PLUK VINNIGER

Groen goud op die swartmark

Misdaadsindikate teiken nou Suid-Afrika se avokado's en makadamias, berig die GLOBAL INITIATIVE AGAINST TRANSNATIONAL ORGANISED CRIME. Die diefstal stel die ontwikkeling van volhoubare en lewensvatbare markte vir dié twee gewasse in gevaar.

  • 06 Maart 2020
  • Nuus & Politiek
  • 8 min om te lees
  • artikel 19 van 27
  • Global Initiative Against Transnational Organised Crime

GEORGANISEERDE misdaadsindikate is besig om Suider-Afrika se mark vir avokadopere en makadamianeute binne te dring om hul hande op 'n deel van die winste te kry.

Landboumarkte word dalk nie in die algemeen met georganiseerde misdaad, korrupsie en geweld geassosieer nie, maar vir mense in Suid-Afrika se landbousektor is dit geen verrassing dat die swartmark vir makadamianeute en avokado’s floreer nie – albei is hoogs winsgewend.

Makadamias is die duurste neute ter wêreld en prysrekords word jaar ná jaar verbeter. Luidens berigte (https://www.businessinsider.com/macadamia-nuts-most-expensive-world-australia-hawaii-2019-3?r=US&IR=T) haal dit tot $25 per pond op internasionale markte...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.