Covid-gevalle in SA: Ons tas in die duisternis rond

TE MIN DATA

Covid-gevalle in SA: Ons tas in die duisternis rond

Sonder duisende daaglikse toetse en die data wat dit oplewer, het nie ons óf die owerhede eintlik 'n idee wat werklik aangaan nie, skryf ELSABÉ BRITS.

KENNERS is dit eens: Niemand weet regtig hoeveel mense in Suid-Afrika Covid-19 het nie en dit gaan weke neem om te bepaal of daar dalk groot uitbrekings spesifiek in digbevolkte gebiede is.

Moenie dink al die veld gaan vrolik wees wanneer die inperking eindig nie, want die blik wat Suid-Afrika tans op Covid-19 in dié einste veld het, is kunsmatig. 

Die meer as 63,000 toetse wat reeds gedoen is, is nie hoofsaaklik in die gemeenskap gedoen nie. Dit was oorwegend mense wat in die privaat sektor getoets is, asook mense wat van die buiteland af gereis het, hul kontakte en dan ’n klompie duisende mense in die openbare sektor...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.