DOKTERS en wetenskaplikes is dit eens dat daar geen rede is hoekom Suid-Afrika die pad wat die res van die wêreld geloop het – Italië, Spanje, Amerika, Brittanje – sal kan ontwyk nie. Ons het die proses net vertraag om gereed te maak vir die groot aanslag wat kom.
“Ek dink ons het net slegte opsies, maar nou moet ons die opsie kies wat die minste sleg is,” sê prof. Salim Abdool Karim, voorsitter van die ministeriële advieskomitee oor Covid-19.
“As jy nie foute maak in die proses nie, doen jy nie genoeg nie. Of dit reg of verkeerd is, die geskiedenis sal ons nog hieroor beoordeel.” ..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.