Inperking: Staat sal nie guerrillastryd teen samelewing oorleef

SKOP-EN-DONNER

Inperking: Staat sal nie guerrillastryd teen samelewing oorleef

Opportuniste van allerlei aard sal vrugbare aarde vind wanneer die hekke van die grendelstaat oopgemaak word, waarsku PIET CROUCAMP.

DIE verwagting is dat die inperking van die afgelope vyf weke van begin Mei af stelselmatig opgehef sal word.

Die opheffing sal in die teenwoordigheid van Suid-Afrika se grootste militêre operasie sedert die Angolese oorlog plaasvind. Die president en sy “command council” is duidelik gespanne oor die paramilitêre kapasiteit van arm Suid-Afrikaners om die stoompot se deksel af te forseer. Die guerrilla-strategie van plunder is reeds besig om momentum op te bou. 

Opportunistiese staatsamptenare, akteurs van georganiseerde misdaad en geweld, en vermilitariseerde marionette in die wetgewers sal 'n vrugbare aarde vind wanneer die hekke oopmaak...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.