KITSKENNIS | Só bekook mens nogmaals lekker joppies vir die kaders

KLINK SLIM OM DIE BRAAIVLEISVUUR

KITSKENNIS | Só bekook mens nogmaals lekker joppies vir die kaders

Die proses waardeur nuwe raadslede vir die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap (Nyda) aangewys moet word, loop deur onder beskuldigings van onreëlmatige inmenging en ondermyning van die parlement se gesag, skryf WILLEM KEMPEN.

“My vriend Fanie vra of daar sowaar ’n geval is waar die regerende party skaamteloos ’n staatsagentskap misbruik om nog bloed uit die belasting-klip te tap sodat enkele kaders en hul vriende en familielede kan aanhou vreet aan die laaste krummels in die feitlik leë voerkrip?”

Sarkasme pas jou nogal goed, Fanie. Jou bewoording is dalk effens meer melodramaties as wat nodig is, maar ja. Dis nie dat die sogenaamde Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap (Nyda) vrotter as die meeste van die ander vrugte onder die ANC se omgebliksemde appelkar is nie, dis maar net hul beurt om bietjie aandag te kry.

So wat is Nyda?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.