DIE mode het gesneuwel op Maandag 13 April 2020. Dis die dag waarop Anna Wintour – vir dekades reeds die onwrikbare redakteur van die Amerikaanse modebybel Vogue – die ondenkbare gedoen het en op Instagram verskyn het in ’n sweetpakbroek.
“Die eindtye het aangebreek,” was die gevolgtrekking onder die tydskrif se 28 miljoen volgelinge. Want wie het kon raai dat Anna met haar groot sonbril en ysterbob eens ’n sweetpakbroek besit, vergeet nog ’n rooie met ’n wit streep aan weerskante?
In normale tye sou ons ons almal na die aanlyn modewinkel Net-a-Porter gehaas het waar ’n rooi kasjmier-sweetpakbroek 50% afgemerk is na net meer as R5,000...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Jaypee: Ma Grieta se legendariese seun