Sakke vol kontant: Drie ‘smoking gun’-oomblikke voor Zondo

DRIE LYFWAGTE, DRIE ONTHULLINGS

Sakke vol kontant: Drie ‘smoking gun’-oomblikke voor Zondo

Die geraamtes – in die vorm van sakke vol geld en snyerspakke – het Donderdag tydens dramatiese getuenis voor die Zondo-kommissie uit die kas getuimel. Die verdagtes? Surprise, surprise: die Broers Gupta, Brian Molefe, Malusi Gigaba, Siyabonga Gama en Kie.; almal mense wat tot dusver hulle onskuld van die dakke af verkondig het. Deur MAWANDE AMASHABALALA.

  • 14 Augustus 2020
  • Nuus & Politiek
  • 7 min om te lees
  • artikel 2 van 30
  • Mawande Amashabalala

VOORDAT die dag se dramatiese getuienis begin het, het regter Raymond Zondo aangekondig dat drie “mystery witnesses" sou getuig; hul identiteit mag glad nie openbaar gemaak word nie en hulle is bloot as “getuie 1, 2 en 3" bekendgestel. Selfs hul stemme is met die mikrofoonstelsel verander sodat hulle nie geïdentifiseer sal kan word nie. Minstens twee van hulle het doodsdreigemente ontvang en al drie vrees vir hul lewe.

Al drie se getuienis spruit uit 'n tyd toe hulle in diens was van 'n sleutelfiguur in staatskaping:

GETUIE 1 was 'n lyfwag van Brian Molefe, voormalige bedryfshoof van Transnet en later Eskom;..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.