Hoe beveg jy die Donald J. Trump-leuenfabriek en die Republikeinse leierskap se totale abdikasie voor Die Leier? Met 60 dae voor die presidensiële verkiesing skryf ARRIE ROSSOUW oor die intense stryd tussen die tradisionele, byna outydse Joe Biden en die sittende president.
JOE BIDEN is die ordentlike, tradisionele, byna outydse Amerikaanse presidentskandidaat wat Amerika van die Covid-19-fiasko moet red en orde moet bring in die ontwrigte landsadministrasie en internasionale betrekkinge.
Donald Trump is die sittende president wat hopeloos gefaal het in sy hantering van die pandemie, maar die kiesers se aandag met alles tot sy beskikking probeer aflei met 'n “wet en orde”-propagandaveldtog.
Ná die partye se nasionale konvensies aan die einde van Augustus is die slagordes opgestel. Biden en Kamala Harris se Groot Tent is oop vir Republikeinse afvalliges en die “onafhanklike” middelgroep wat tot hier toe keelvol is vir die boelie en leuenaar Trump en sien hoe die sterfgevalle nog daagliks met meer as duisend styg...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
VERSOENER OF VREESAANJAER
Dit is die Pandemie vs. Wet en Orde
Hoe beveg jy die Donald J. Trump-leuenfabriek en die Republikeinse leierskap se totale abdikasie voor Die Leier? Met 60 dae voor die presidensiële verkiesing skryf ARRIE ROSSOUW oor die intense stryd tussen die tradisionele, byna outydse Joe Biden en die sittende president.
Deel
JOE BIDEN is die ordentlike, tradisionele, byna outydse Amerikaanse presidentskandidaat wat Amerika van die Covid-19-fiasko moet red en orde moet bring in die ontwrigte landsadministrasie en internasionale betrekkinge.
Donald Trump is die sittende president wat hopeloos gefaal het in sy hantering van die pandemie, maar die kiesers se aandag met alles tot sy beskikking probeer aflei met 'n “wet en orde”-propagandaveldtog.
Ná die partye se nasionale konvensies aan die einde van Augustus is die slagordes opgestel. Biden en Kamala Harris se Groot Tent is oop vir Republikeinse afvalliges en die “onafhanklike” middelgroep wat tot hier toe keelvol is vir die boelie en leuenaar Trump en sien hoe die sterfgevalle nog daagliks met meer as duisend styg...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Arrie Rossouw
JoernalisArrie Rossouw is voormalige redakteur van Beeld en Die Burger en stigter-redakteur van News24. Hy is deesdae 'n Amerikaanse kleinsakeman en politieke waarnemer en woon in die universiteitsdorp Fort Collins, Colorado.