DUISTERE MOTIEWE
Selfs die ANC is nie meer lief vir Teflon Tina nie, maar sy klou vas aan invloed
Vir Tina Joemat-Pettersson is net haar kinders en reis glo belangriker as die ANC, maar intussen hang die stank van wanbestuur en raaiselagtige besluite oor alles waaraan sy raak, skryf MARLISE SCHEEPERS.

Deel
TYDENS Tina Joemat-Pettersson se termyne as minister van landbou, bosbou en visserye en van energiesake was sy twee keer in die visier van die destydse openbare beskermer, Thuli Madonsela, die hooggeregshof het haar ’n taai klap gegee, én sy het die land se oliereserwes onverklaarbaar vir ’n appel en ’n ei verkoop.
Ten spyte van dit alles is Joemat-Pettersson steeds in invloedryke posisies, deesdae as voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee vir polisiesake. Teflon Tina gaan lê nie sommer nie.
’n Goeie begin..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Marlise Scheepers
JoernalisMarlise Scheepers is 'n joernalis, liedjieskrywer en sjef.