HULLE is gespeel ... Mzilikazi wa Afrika, Stephan Hofstatter, Piet Rampedi, Rob Rose, Phylicia Oppelt, Malcolm Rees.
Dit is hierdie joernaliste wie se bedenklike beriggewing in Sunday Times deur oudpres. Jacob Zuma se handlangers gebruik is om die SA Inkomstediens (SAID) te kaap en die Valke te vernietig.
Dié kabaal joernaliste het nie net bygedra om sommige van Suid-Afrika se beste polisiemanne en voorste belastingkundiges die wildernis in te jaag nie, maar het in hul beriggewing onbeskaamd gelieg, feite verdig en elke joernalistieke voorskrif verontagsaam...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.