EEN van die nasionale vervolgingsgesag (NVG) se mees senior aanklaers is nie net agterbaks nie, maar is boonop ook ’n dwaas met ’n gebrekkige regskennis.
Die tweespalt in die NVG tussen die sogenaamde “nuwe besems” en ’n Zuma-era-kabaal van slinkse en oneerlike aanklaers het hom vandeesweek in die publiek afgespeel toe een van die mees senior lede van dié groep, adv. Moipone Noko, ’n ope brief aan haar kollegas geskryf het.
Noko, die direkteur van openbare vervolging (DOV) in Noordwes, het haarself verdedig teen getuienis dat sy oneerlik was in die vervolging van die gewese hoof van die Valke in KwaZulu-Natal, genl.maj Johan Booysen, en nagelaat het om sakemense met bande met die familie van die gewese president en die ANC te vervolg...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.