‘Skorsing’-skuif bring Ace-like skaakmat

GEEN GROOTMEESTER NIE

‘Skorsing’-skuif bring Ace-like skaakmat

Ace Magashule se absurde poging verlede week om Cyril Ramaphosa te “skors” wys hy is g’n skaak-grootmeester nie. Sy manewales wys hy het nou min opsies en ondersteuning oor, skryf NATASHA MARRIAN. Sy regterhand, Carl Niehaus, het juis gister laat blyk dat Magashule nie die ANC binnekort om verskoning gaan vra nie, maar sy skorsing in die hof gaan uitdaag.

  • 14 Mei 2021
  • Nuus & Politiek
  • 8 min om te lees
  • artikel 6 van 29
  • Natasha Marrian

DIT is inderdaad nou klaarpraat met die ANC se sekretaris-generaal, Ace Magashule. Terwyl hy reeds verlede week in ’n hoek gedruk is toe ’n skorsingsbrief aan hom uitgereik is, was sy reaksie – om pres. Cyril Ramaphosa te probeer “skors” – ’n strategiese flater op ’n skaal wat hy dalk nog nie heeltemal verstaan nie.

Die voormalige Vrystaatse premier het nooit die soort ondersteuning gehad wat sy ondersteuners glo hy gehad het nie, maar met sy ploeterende “skorsing” van Ramaphosa (tik jy my, dan pik ek jou ...) het hy die laaste bietjie simpatie verloor wat hy nog gehad het.

In die ANC word ’n aanval op ’n sittende president as ’n aanval op die party self beskou. Dit is ’n tradisie wat oudpres. Jacob Zuma baie goed gepas het terwyl hy sonder enige teregwysing van een skandaal na die volgende beweeg het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.