OUDPRES. THABO MBEKI het ’n elegante – maar ook onthutsende – manier om te sê: “Ek het jou mos gesê.” En hy doen dit by elke moontlike geleentheid.
Hy voel dalk geregverdig om dit te doen. Van agterna beskou was sy pogings om Jacob Zuma se pad na die presidentskap te blokkeer per slot van rekening geregverdig, selfs al het sy metodes leemtes gehad.
Mbeki het dié week in die Oos-Kaap vertel hoe moeilik dit is om die ANC te vernuwe – die gevolg van Zuma se vernietigende tyd as president én ’n beleid wat die “beroepsgerigtheid” (careerism) wat die party in daardie tyd beetgepak het, gedryf het...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.
Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.
Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.