QITSQENNIS | Volg die wit haas, die geel vlag en die oranje man, ...

VOOR IN DIE Q

QITSQENNIS | Volg die wit haas, die geel vlag en die oranje man, want WWG1WGA

Wie is die geheimsinnige Q, en wat is QAnon? WILLEM KEMPEN het in Vrye Weekblad se uitgawe van 22 Mei verlede jaar in die haasgat afgeduik van dié bisarre beweging wie se lede onder meer gereed maak vir die “Groot Ontwaking" in die aanloop tot die ontknoping van die “Groot Plan". Ná Donald Trump se nederlaag in die Amerikaanse presidentsverkiesing het QAnon spoed verloor, maar nog lank nie verdwyn nie.

HET jy gisteraand weer daardie vreemde droom gehad van die keer op hoërskool toe jy glad niks vir jou wiskundetoets geleer het nie? Hoe jy angstig heen en weer verby die klaskamer geloop het, desperaat om te ontsnap van dit wat daar op jou gewag het?

Hoe het jou pad geloop van daardie oggend totdat jy vanoggend wakker geword het? Waar het die droom geëindig en die harde werklikheid begin? Was daar enige tekens langs die pad van wat later op jou gewag het? Was daar oomblikke van helderheid, net sodat die walms van onkunde weer van voor af oor jou kon waai ...? Is daar iets wat dit álles verklaar?

Waarom is jy agter die Wit Haas aan in die gat af, Alice?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X