Is dit klaarpraat met die RET-brigade?

FAKSIE-GEVEG

Is dit klaarpraat met die RET-brigade?

Verlede maand se mislukte opstand het die ANC se RET-faksie ontbloot vir die morele vakuum wat dit is. Dit kan die laaste spyker in hulle doodskis wees, skryf NATASHA MARRIAN.

DIE ANC se RET-faksie (dit staan vir radikale ekonomiese transformasie) het dalk sy laaste verwoestende skop gegee met die mislukte opstand wat die land biljoene gekos en die dood van 337 mense veroorsaak het. 

Van die faksie, wat hulleself by oudpres. Jacob Zuma en sy man in die boonste gestoeltes van die party, Ace Magashule, geskaar het, is daar nou net 'n handjievol oor wat nog in die nadraai van die onluste skuil. 

Die wetstoepassingsagentskappe ondersoek nou strafregtelike sake teen die opstokers en die party dring aan op dissiplinêre stappe teen enige lede wat by die aanhitsing van die chaotiese geweld betrek is. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X