POLITIEKE NOTABOEK | Die Speaker en die spektakel

JA BAAS

POLITIEKE NOTABOEK | Die Speaker en die spektakel

MAX DU PREEZ skryf oor die ANC se arrogante vertoon in die parlement, Koos Kombuis se Blond en Blou en die aanstelling van regters.

'N JAMMERLIKE spektakel het hom gister in die parlement afgespeel wat die vrot kolle in ons nasionale politieke kultuur grafies uitgewys het.

Kom ons bekyk die storie van die begin af.

Twee weke gelede kondig pres. Cyril Ramaphosa sy nuwe kabinet aan. Die minister van verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, word uitgelaat – sy is bestem vir 'n “ander aanstelling”, sê Ramaphosa, sonder om uit te wei oor wat dié aanstelling sou wees...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X