POLITIEKE NOTABOEK | Ons het ’n Dali-probleem

我们有间谍 !

POLITIEKE NOTABOEK | Ons het ’n Dali-probleem

MAX DU PREEZ skryf oor regter John Hlophe wat vir sy loopbaan veg, die kastige Chinese spioen in die parlement en Prinses Lindiwe Sisulu se vreemde vriende.

ENIGIEMAND wat van 'n misdryf aangekla word, moet tegnies as onskuldig geag word totdat 'n bevoegde hof hom/haar skuldig bevind.

Dit is 'n goeie beginsel, een wat ons moet volg.

Maar wat nou gemaak as iemand voor jou oë en dié van ander getuies 'n  pistool uitpluk en iemand in die kop skiet? Jy het mos nie 'n regter of 'n  landdros nodig om te besluit of hy wel die skoot geskiet het nie?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.