POLITIEKE NOTABOEK | Afstig-Kaap: Wie gaan die stem trek op 1...

DIE WEEK IN POLITIEK

POLITIEKE NOTABOEK | Afstig-Kaap: Wie gaan die stem trek op 1 November?

MAX DU PREEZ skryf oor die DA se opdraande stryd in die Kaap, Geordin Hill-Lewis wat Pat de Lille se bluf roep en oor die Luislang van die Laeveld.

EK kry die DA baie jammer. Niemand kan dit betwis nie dat die party die skoonste en mees effektiewe munisipaliteite in Suid-Afrika bestuur. Maar in 2021 is dít blykbaar nie genoeg nie.

In 2016 het die DA 67% van die stemme in Kaapstad getrek. Op 1 November gaan hulle dalk sukkel om oor die 50%-merk te kom.

Kiesers gaan nie na die ANC oorloop nie. Die ANC in die Wes-Kaap is in ’n nog erger toestand...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.