Straffeloosheid is ’n demokrasie se kriptoniet

REGBANK

Straffeloosheid is ’n demokrasie se kriptoniet

MAX DU PREEZ skryf oor die tanende status van die regbank en vra dat dié belangike pilaar van die Suid-Afrikaanse demokrasie dringend versterk moet word.

JA, die land is besig om uit te rafel. Ja, korrupsie en ANC-faksiegevegte ondermyn die bestuur van die land en die ekonomie. Ja, misdadigheid is buite beheer. Maar ten minste het Suid-Afrika nog 'n funksionerende, geloofwaardige en onafhanklike regbank, en dit is enige demokrasie se beste versekeringspolis.

Hoeveel keer het ek en vele ander dít nie al gesê die laaste paar jaar nie? Solank die heerskappy van die reg nog geld, kan ons die ander probleme uitsorteer. In die finale instansie was dit die regbank wat Jacob Zuma en staatskaping gestuit het.

Dit was eers nadat Zimbabwe se Zanu-PF die regbank twee dekades gelede gekaap het dat dié land 'n mislukte staat geword het. Die ondermyning van die howe en die manipulering van regters was die dood in die pot...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X