POLITIEKE NOTABOEK | Moet FW se Nobelprys teruggevat word?

DIE WEEK IN POLITIEK

POLITIEKE NOTABOEK | Moet FW se Nobelprys teruggevat word?

MAX DU PREEZ skryf oor die nuwe debat oor FW de Klerk se Nobelprys vir vrede, oor die DA en die ANC se rioolprobleme, Cyril en die Titanic, Suid-Afrika se Nuwe Thuli Madonsela en die arme Britte se Derde Wêreldprobleme.

’N HELE paar ontvangers van die gesogte Nobelprys vir Vrede het agterna gewys hulle was dié eer nie werd nie. Soos Aung San Suu Kyi van Burma (1991) wat later die etniese suiwering van die Rohingya goedgepraat het, of Ethiopië se Abiy Ahmed (2019), wat pa moet staan vir die uitmoor van die mense van Tigray.

Maar hoort FW de Klerk in dié groep? Hy en Nelson Mandela het die prys saam in 1993 ontvang.

Dié vraag is dié week weer in 'n dokumentêr oor De Klerk op kykNET gevra. Die EFF en elemente van die ANC vra lankal dat De Klerk se Nobelprys teruggevat word...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.