Ontwikkelde lande het R131 biljoen aan gesubsidieerde finansiering aan Suid-Afrika belowe om die land se oorgang van steenkool na skoner vorme van energie te help, skryf CAROL PATON.
EEN van die sentrale kwessies by die huidige spitsberaad oor klimaatsverandering in Glasgow, COP26, is ondersteuning deur nywerheidslande vir armer ekonomieë om meer klimaatvriendelik te word en by vinnig veranderende weerpatrone aan te pas.
Die onderneming aan Suid-Afrika deur onder andere Amerika, Brittanje, Frankryk en Duitsland, wat gister deur pres. Cyril Ramaphosa aangekondig is, is die eerste sodanige finansieringsooreenkoms uit Glasgow.
COP26 het hom ten doel gestel om $100 biljoen per jaar oor vyf jaar aan ontwikkelende lande beskikbaar te stel...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
COP26
Groen dollars vloei suid
Ontwikkelde lande het R131 biljoen aan gesubsidieerde finansiering aan Suid-Afrika belowe om die land se oorgang van steenkool na skoner vorme van energie te help, skryf CAROL PATON.
Deel
EEN van die sentrale kwessies by die huidige spitsberaad oor klimaatsverandering in Glasgow, COP26, is ondersteuning deur nywerheidslande vir armer ekonomieë om meer klimaatvriendelik te word en by vinnig veranderende weerpatrone aan te pas.
Die onderneming aan Suid-Afrika deur onder andere Amerika, Brittanje, Frankryk en Duitsland, wat gister deur pres. Cyril Ramaphosa aangekondig is, is die eerste sodanige finansieringsooreenkoms uit Glasgow.
COP26 het hom ten doel gestel om $100 biljoen per jaar oor vyf jaar aan ontwikkelende lande beskikbaar te stel...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Carol Paton
JoernalisCarol Paton skryf oor politiek, ekonomie, regeringsfinansies, en enigiets anders wat interessant lyk.