GWEDE MANTASHE se posisie as minister van minerale bronne en energie is nou heeltemal onhoudbaar.
Sy hardnekkige vasklou aan steenkool en sy traagheid om hernubare energie te prioritiseer het hom op 'n konfrontasiepad met Eskom se André de Ruyter en die presidensiële koördineringskomitee oor klimaatsverandering geplaas.
Mantashe is 'n invloedryke figuur in die ANC en pres. Cyril Ramaphosa kan nie bekostig om hom heeltemal te vervreem nie, maar hy sal baie gou na 'n ander portefeulje verskuif moet word, anders sal die regering se projek van 'n “regverdige oorgang” na hernubare energie in die hek duik – en die biljoene dollar buitelandse steun daarvoor ook...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.