POLITIEKE NOTABOEK | Op soek na groen lote

2022, ONS IS REG VIR JOU

POLITIEKE NOTABOEK | Op soek na groen lote

MAX DU PREEZ doen 'n vinnige bestekopname van SA Inc. aan die einde van 2021 – en glimlag meer as wat hy grynslag.

EK sit gister op my stoep, notaboek in die hand, en maak 'n paar aantekeninge vir wat ek in dié bestekopname wou skryf. So 'n klompie punte in begin ek wonder: Is ek nie maar net dankbaar dat Suid-Afrika nie in 2021 ingeplof het nie?

Maar toe kyk ek gisteraand na die internasionale nuus op die BBC, CNN en Al Jazeera.

Die demokrasie in Amerika is nie meer veilig nie; as Donald Trump in 2024 herkies gaan word, soos wat nou waarskynlik lyk, gaan dié eens voorbeeldige supermoondheid meer soos Turkye, Hongarye of Belarus begin lyk...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.