ENOCH GODONGWANA se eerste begroting is ’n verantwoordelike, gebalanseerde een sonder belastingverhogings en ’n nugtere benadering tot die gevaarlike skuldlas.
Maar dit is ook ’n vertoonvenster vir die regering se verbeeldingloosheid en watertrappery.
Dit is goed dat die R350-noodtoelae vir die armstes verleng is, maar daar kon ten minste ’n aanpassing vir inflasie gemaak gewees het. Die lewenskoste gaan vanjaar skerp styg, en R350 is bitter min geld vir ’n gesin sonder enige inkomste...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.