Bevry die Afrikaner van sy vrese, sê Sisulu

UIT DIE ARGIEF

Bevry die Afrikaner van sy vrese, sê Sisulu

Met die onvoorwaardelike vrylating van vyf ANC-leiers in Oktober 1989 moes daar onvermydelik veranderinge in die Suid-Afrikaanse samelewing kom. ELSABÉ WESSELS van Vrye Weekblad het destyds vir die uitgawe van 20 Oktober 1989 met hierdie leiers, onder wie Walter Sisulu, gepraat.

  • 13 April 2022
  • Nuus & Politiek
  • 9 min om te lees
  • artikel 7 van 9
  • Elsabé Wessels

“ONS wil die Afrikaner vry maak van sy vrese. Daarom is dit belangrik om gesprekke tussen allerhande groepe aan te moedig en te laat plaasvind, ’n Mens sien al hoe meer jong Afrikaner-intellektuele en jeugdiges wat anders dink, wat met die ANC praat,” het die ANC-leier Walter Sisulu dié week in ’n onderhoud aan Vrye Weekblad gesê.

“Die Afrikaner het homself mislei. Dit is ons plig om elke Suid-Afrikaner, ongeag kleur of oortuiging, in te lig oor ons politieke doelstellings, maar vanweë die rol wat die Afrikaner in die proses gespeel het, is hy belangriker om oor te haal.

“Ons dink dit is noodsaaklik vir mekaar se opvoeding en voorligting om uitgebreide kontak met die Afrikaner, en die jeug in die besonder, te hê,” het Sisulu gesê op ’n vraag of hy begrip het vir die politieke vrese van die Afrikaner. Sisulu sonder die Afrikaner uit vanweë sy rol as die meerderheid onder wit mense en die regeerder, asook vanweë die rol wat die Afrikaner in die politieke geskiedenis van die land gespeel het...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.