MISKIEN het jy al opgemerk dat hierdie ongeskikte voëls meer volop as voorheen is. Hadidas is oral. Vroegoggend skree hulle ’n mens wakker van dakke af. Bedags wag hulle half skelm in tuine om luidkeels op te vlieg wanneer ’n mens dit nie verwag nie. Skemertyd weerklink hulle wanklanke soos hulle vlieg na hulle slaapplekke in groot bome, waar hulle die dag met 'n laaste, luide HAAAAA! groet.
Daar was ’n tyd voor hadidas, ten minste in sekere streke. Ietwat ouer Kapenaars onthou stil namiddae met net duiwe wat koer en skemeraande sonder hierdie onheilsvoëls wat oor dakke gier. Grasperke met net sproeiers wat suis; geen grim-reaper-snawels wat gate in jou dagdrome kom steek nie. Is dit net nostalgie of was daar regtig vreedsamer tye sonder hadidas in dele van ons land? En waarom is daar tog so baie van hulle?
Eers neem ons die Vrystaat, dan Gauteng..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.