Sewe sinvolle stappe vir ’n planeet wat sweet

KLIMAATSVERANDERING

Sewe sinvolle stappe vir ’n planeet wat sweet

Die aarde tjop af, maar watter verskil kan óns maak aan die krisis? PIETER BOTHA kyk na sewe sinvolle stappe.

ONS weet goed dat die huidige, snelle klimaatsverandering deur die mensdom veroorsaak word. Dis droogtes, oorstroomde stede, spesies wat uitsterf en dooie koraalriwwe, maar ons reageer verskillend op ’n krisis wat oorweldigend klink. Party mense is volstruise; ander maak verskonings: Dit is té kompleks, dit is nie my probleem nie, mense sal mos nog een of ander tegnologie uitvind om die aarde weer af te koel…

Die feit is, ons kan ons nie Houdini uit hierdie verantwoordelikheid uit nie. Die wetenskap is klinkklaar (https://www.ipcc.ch/2018/10/08/summary-for-policymakers-of-ipcc-special-report-on-global-warming-of-1-5c-approved-by-governments/). Ons moet almal aksie neem, nóú, al is dit net met hierdie sewe sinvolle stappe:

Verbeel..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.