TENSY iets baie onverwags in die volgende ses maande gebeur, gaan Cyril Ramaphosa in Desember deur die ANC se kongres tot leier herkies word en dus nog ’n termyn as president van Suid-Afrika dien – wel, ten minste tot met die algemene verkiesing van 2024.
Jy hoef geen Cyril-aanhanger te wees nie om saam te stem dat hy, tekortkominge en al, op die oomblik die beste beskikbare mens vir die posisie is. Hy is nie korrup nie, het ’n nugtere siening van die ekonomie, is nie ’n ideoloog of populis nie en wil waarskynlik werklik sy party vernuwe en meer effektief maak.
Maar die konvensionele wysheid is dat hy sy eie party se gevangene is, dat hy nie kan doen wat hy weet gedoen behoort te word nie omdat dit ’n paleisrevolusie in die ANC kan ontketen...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.