Godsman, ombudsman, ateïs: Johan Retief se pad na verlossing

BEVRYDING

Godsman, ombudsman, ateïs: Johan Retief se pad na verlossing

Die meeste van ons ken hom as die voormalige Persombudsman. Maar voor die joernalistiek was Johan Retief 'n predikant en 'n teoloog. ANNELIESE BURGESS gesels met hom oor sy nuwe boek waarin hy vertel hoe ateïsme vir hom 'n poort na bevryding geword het. En ja, hy verwag dat mense kwaad gaan wees.

JOHAN RETIEF noem sy nuwe boek ’n “barensnood” omdat hy geweet het hoeveel dit sy familie, vriende en voormalige lidmate sou ontstel. 

“Ek het die woorde uitgekraam. Ek moes dit doen, vir hulle – en vir my eie – onthalwe,” vertel hy my hierdie week vanaf die Weskus waar hy sedert 2019 woon ná byna ’n dekade as Suid-Afrika se Persombudsman.

In sy lewe het Retief hom verdiep in die teologie en die joernalistiek...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.