AlphaTauri draai doekies om
Dit was nogal lekker om in die afgelope Sondag se Azerbaidjan-GP te sien hoe selfs 'n F1-renspan met 'n multimiljoendollar-begroting soms 'n onverwagse meganiese probleem met 'n goedkoop rolletjie duct tape oplos.
Die een kant van die sleurvlerk op Yuki Tsunoda se AlphaTauri wou in die 39ste rondte nie soos normaalweg in die DRS-sones oopgaan nie, wat 'n veiligheidsrisiko was omdat dit die kar aërodinamies onstabiel sou maak...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.