DIE ateljee lyk soos 'n tipiese Amerikaanse laataandprogram – 'n onderhoudvoerder in 'n pak met 'n koppie op die lessenaar voor hom, 'n aandtoneel van New York op die agtergrond en groot televisieskerms.
Welkom by die Next News Network op YouTube.
Die aanbieder Gary Franchi vertel ons van die man op die skerm agter hom. Dit is dr. Rashin Buttar, 'n “ongevalledokter” wat baie, baie belangrike inligting het dat die coronavirus een groot klugspul is en dat hierdie “eksklusiewe" nuwe inligting doelbewus deur die “hoofstroommedia" stilgehou word. Die waarheid oor Covid-19 moet tot in elke uithoek van die wêreld versprei word, seg Franchi. ..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.