×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
BOEKE | ’n Diep gesprek oor die rooi gevaar, en 6 ander ...

LEESTYD

BOEKE | ’n Diep gesprek oor die rooi gevaar, en 6 ander niefiksieboeke om nou te lees

PIET CROUCAMP resenseer Leopold Scholtz se boek oor die ANC en kommunisme en gesels sommer ook met hom oor Zoom. ANNELIESE BURGESS kies ses boeke van die niefiksierak wat jou tyd werd is.

  • 17 Junie 2022
  • Nuus & Politiek
  • 10 min om te lees
  • Artikel 3 van 27
  • Piet Croucamp en Anneliese Burgess

RESENSIE | Dooie ruimtes tussen gebeure

Terreur en bevryding: Die ANC/SAKP, die kommunisme en geweld (1961-1990) deur Leopold Scholtz

Indien geskiedskrywing 'n beskrywende kuns was, was Leopold Scholtz 'n uitstekende historikus. Ongelukkig is die smalle weg tussen die verlede en die hede nie 'n lineêre legkaart met opeenvolgende gebeure wat logies en chronologies bypassend en noupassend selfverklarend staan nie. Plek-plek is die stukkies van die legkaart soek en vereis dit wat ons nie weet nie interpretasie, intuïsie of wysheid...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.