Al hoe duurder brandstof: Watter kant toe nou?

PLOFBARE SITUASIE

Al hoe duurder brandstof: Watter kant toe nou?

Die Suid-Afrikaanse regering staan voor ’n knipmes in sy uitdaging om iets te doen om die maandelikse skerp styging in die brandstofprys te temper. Ongeag watter kant toe, moet die regering stemme en een van sy maklikste belastinginkomstes prysgee om verligting te bring. SONJA CARSTENS doen verslag.

MOTORISTE betaal sedert 6 Julie amper R10 per liter meer vir brandstof as ’n jaar gelede.

Uit frustrasie het taxi- en vragmotorbestuurders die afgelope week toegangsroetes na die Nasionale Krugerwildtuin, die pad tussen Mbombela en Witrivier en die N4-snelweg na Mosambiek en Maputo se hawe versper.

Die situasie het so plofbaar geraak dat besighede in Mbombela, Witrivier Hazyview hul deure moes sluit...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.