Politieke Notaboek | Groen lote net waar jy kyk (en ’n paar ...

IN DIE NUUS

Politieke Notaboek | Groen lote net waar jy kyk (en ’n paar verwelktes)

MAX DU PREEZ soek naarstiglik na aanduidings dat Suid-Afrika nie net slegte nuus is nie, en waarsku teen die etniese mobilisering van Zoeloesprekendes.

EK is vinnig op pad om ’n baasspeurder te word, meer spesifiek om groen lote in ons ekonomie, ons politiek en openbare lewe te soek en te identifiseer. Dis ’n skaars kommoditeit deesdae.

Ek kan ’n paar groen lote die laaste week of so uitlig:

Die RET’s het KZN nou oorgevat en staan bankvas agter Zweli Mkhize, vandag die RET-faksie se enigste lewensvatbare leier. Die skare by die ANC se konferensie in die provinsie het Wenzeni uZuma (wat het Zuma gedoen) gedreunsing. Sosiale media het oorgeloop van mense wat gesê het Cyril Ramaphosa is te veel van ’n lafaard om Sondag by die konferensie op te daag...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.