Agter Lindiwe Sisulu se nuutste kaderbabbel oor...

DERDEKULTUURKINDERS

Agter Lindiwe Sisulu se nuutste kaderbabbel oor 50/50-wit-en-swart-skole

Onderrig in diversiteit is ’n goeie ding, deesdae in die groeiende digitale kennisekonomie meer as ooit, maar dis natuurlik nie wat Lindiwe Sisulu bedoel nie, skryf HANS PIENAAR. Vir haar gaan dit om rassewraak; sy kan nie sien dat sy moet vra vir veeltaligheid nie: Ons kinders moet van die spektrum leer, anders raak hulle agter by al die nuwe kleure wat die wêreld daar buite ontdek.

AI, die arme Lindiwe Sisulu.

In haar desperate poging om as ’n verslane presidentskandidaat in die familiegeskiedenis opgeteken te staan, raak sy net ál meer kaderbabbel kwyt – die jongste dat alle skole binnekort 50/50 wit en swart moet wees. Maar soos ook dikwels in haar uitsprake, kan ’n mens tog praat van die rokie en die vuurtjie, al is hare ’n kooltjie in die Sobranie Black Russian in haar koker.

Onderrig in diversiteit is ’n goeie ding, deesdae in die groeiende digitale kennisekonomie meer as ooit, maar dis natuurlik nie wat Sisulu bedoel nie. Vir haar gaan dit om rassewraak; sy kan nie sien dat sy moet vra vir veeltaligheid nie: Ons kinders moet van die spektrum leer, anders raak hulle agter by al die nuwe kleure wat die wereld daar buite ontdek...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.