Klein Saterdag | Geen rus aan’t wal, en nog nader aan skoon, ...

EN IN ANDER NUUS ...

Klein Saterdag | Geen rus aan’t wal, en nog nader aan skoon, goedkoop energie

Drama en onenigheid: Dis wat internasionaal seëvier. In Kenia omdat adjunkpresident William Ruto as verkose president verklaar is, in Amerika omdat Salman Rushdie aangeval is, in Afganistan omdat ongeveer als in duie gestort het, en in Noorweë omdat die walrus Freya van kant gemaak is. Daar is darem ook opgewondenheid oor 'n nuwe soort energiebron wat nader aan die werklikheid is.

Nuwe hoop vir skoon, oorvloedige energie

Die dramatiese deurbraak met die ontsteking van ’n kernfusiereaksie wat ’n jaar gelede in ’n Kaliforniese laboratorium behaal is, het pas nog ’n tree vorentoe geneem.

Die uitslae en ontleding van die historiese eksperiment wat by die Lawrence Livermore National Laboratory se National Ignition Facility (NIF) uitgevoer is, is pas in drie artikels met die nodige portuuroorsig gepubliseer: een in Physical Review Letters (https://journals.aps.org/prl/) en twee in Physical Review E (https://journals.aps.org/pre/)...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.