’n Storie van ’n wêreld waar die strate lag

WAARHEEN IS AL DIE KINDERS?

’n Storie van ’n wêreld waar die strate lag

Skryf tog net eens vir my ’n mooier wêreld as dié een, kom die versoek saam met die gedig van ’n goeie gewer. Sug. As woorde op papier tog net werklikheid kon word, skryf ANASTASIA DE VRIES.

DAAR is niks se musiek by nie. Niks ritme, niks rym, g’n niks nie. Net ’n gedig oor kinders wat spoorloos verdwyn. En die stem van ene Joseph Kerschbaum wat soos spookvingers oor die woorde draal:

The creaking silence of age echoes through the streets
Sounds like old wooden floors under heavy feet
All of the children once running around have evacuated
Or maybe they just disappeared
Where have all the children gone?

Skryf tog net eens vir my ’n mooier wêreld as dié een, kom die versoek saam met die gedig van ’n goeie gewer. Sug. As woorde op papier tog net werklikheid kon word ... As. Verbrande hout. Want dit bly spook, dié woorde:..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.