SY het nooit gedink die dag sou aanbreek nie, maar nou het dit. Sy lóóp. Jy mag nie, het die skoolhoof gesê, toe sy minute notice gee. Sy: “Ek mag nie, maar ek kan, ek moet. Ek loop. Dien en dadelik!”
Dit was die dag toe ’n gr.11-leerling haar bespoeg het. Dis dae later en sy ruik nog die woede en venyn in die speeksel uit die mond van ’n kind vir wie sy moes aanpraat oor onbehoorlike gedrag. “What did you do to anger my daughter like that? That is not how we do things in our house,” was die ma se verweer toe sy skool toe ontbied is. ’n Welvarende skool in ’n welvarende voorstad.
Die jaar is nog jonk en sy het pas vanjaar by dié skool begin, maar klaar voel sy al soos ’n vars lyk, sê die onnie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Die dinge van mens teen mens