EK het van kindsbeen af ’n swak vir ’n gevatte parodie en ’n advertensie met dimensie. Een van my huidige gunstelinge is ’n vermaning van ’n plaaslike beleggingsbestuursgroep om vroeër eerder as later te begin spaar. Die temamusiek streel slinks die sentimente van ’n generasie wat die spot verstaan: die fliekteater-sigaretadvertensie wat belowe dat Peter Stuyvesant jou internasionale paspoort tot rookgenot is.
Die oorspronklike reeks advertensies beeld ’n groep jong, glansryke stralerjakkers uit wat ná elke sportnommer ’n silla gryp voor hulle oorgehaal is vir die volgende avontuur. Die konsep agter die advertensies was basies al die plekke waarheen Peter Sarstedt se lovely sou gaan, sonder die traumatiese verlede in die agterstrate van Napels en ’n uitbeelding van haar alleen in haar bed.
Die nuwe advertensie wys bejaardes wat probeer om by hul emmerskop-lys se aktiwiteite by te hou, op maat van die adrette Stuyvesant-kenwysie. Sigarette word vir uitputting en ’n gesnork verruil. Dis parodie-goud...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
VAT HOM, FLUFFY
Sien jou alie se ware waarde
Hewige ski-schmerz oorval EMMA BEKKER op die piste – tot sy haar internasionale paspoort tot genot ontdek. En dis nie ’n silla nie.
Deel
EK het van kindsbeen af ’n swak vir ’n gevatte parodie en ’n advertensie met dimensie. Een van my huidige gunstelinge is ’n vermaning van ’n plaaslike beleggingsbestuursgroep om vroeër eerder as later te begin spaar. Die temamusiek streel slinks die sentimente van ’n generasie wat die spot verstaan: die fliekteater-sigaretadvertensie wat belowe dat Peter Stuyvesant jou internasionale paspoort tot rookgenot is.
Die oorspronklike reeks advertensies beeld ’n groep jong, glansryke stralerjakkers uit wat ná elke sportnommer ’n silla gryp voor hulle oorgehaal is vir die volgende avontuur. Die konsep agter die advertensies was basies al die plekke waarheen Peter Sarstedt se lovely sou gaan, sonder die traumatiese verlede in die agterstrate van Napels en ’n uitbeelding van haar alleen in haar bed.
Die nuwe advertensie wys bejaardes wat probeer om by hul emmerskop-lys se aktiwiteite by te hou, op maat van die adrette Stuyvesant-kenwysie. Sigarette word vir uitputting en ’n gesnork verruil. Dis parodie-goud...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Sien jou alie se ware waarde
Deel
Deel
Volgende artikelEmma Bekker
SkrywerEmma Bekker is ’n skrywer, lewensgenieter en transformasie-fasiliteerder. Haar kortverhaalbundel, Vel, het verlede jaar by Protea Boekhuis verskyn.