Die Amazon-kolos wat nou in SA is

EXPOSÉ

Die Amazon-kolos wat nou in SA is

Met Amazon wat nou in Suid-Afrika voet aan wal gesit het, karteer 'n opspraakwekkende nuwe boek die maatskappy se evolusie van 'n aanlyn boekwinkel tot 'n reus wat daarvan beskuldig word dat hy pryse kunsmatig opjaag, verkopers te veel vra en mededinging onderdruk, skryf ANNELIESE BURGESS.

LINA KHAN, voorsitter van die Amerikaanse Federal Trade Commission (FTC), het in 'n pienk uitrusting by haar lessenaar gesit, die Stars and Stripes agter haar. Dit was 'n rooiletterdag vir die gerespekteerde 106-jarige staatsagentskap (die Amerikaanse weergawe van Suid-Afrika se Mededingingskommissie).

Die Amerikaanse regering en 17 state het so pas 'n regsgeding teen Amazon, die wêreld se grootste aanlyn kleinhandelaar, aanhangig gemaak en daarvan beskuldig dat hy sy dominante markposisie misbruik deur pryse op te jaag, verkopers te veel te vra en mededinging te onderdruk.

Khan het die kommissie se dapper saak aan verslaggewers uitgestippel...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.