POPULISME MISLUK
Te hel met etnisiteit en ideologie, ons soek beter lewens
Die les uit Afrika vir Suid-Afrika se regering van nasionale eenheid is dat 'n hoër lewenstandaard en hoop op beter geleenthede veel swaarder as etniese en ideologiese verskille weeg, skryf MAX DU PREEZ.
POPULISME MISLUK
Te hel met etnisiteit en ideologie, ons soek beter lewens
Die les uit Afrika vir Suid-Afrika se regering van nasionale eenheid is dat 'n hoër lewenstandaard en hoop op beter geleenthede veel swaarder as etniese en ideologiese verskille weeg, skryf MAX DU PREEZ.
Deel
JACOB ZUMA se MK Party, die EFF en die SA Kommunisteparty spoeg vuur op veral sosiale media oor die ANC wat kwansuis met die “neo-liberale” DA in die bed gespring het en die “revolusie gekaap” het.
Die SAKP se Solly Mapaila het dié week getier: “It will be better to be irritated by the EFF in Cabinet than to be irritated by the neo-liberal forces who want to be dominant and take control of the revolution!"
Julius Malema: “We reject the racist pact between the ANC and the DA, and will never sell out black and African people.” MKP se retoriek was ewe kru, hiperbolies en rasgedrewe...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Beter binnelandse sake, beter SA
Liberals en die comrades in een kabinet?
6 maniere om ons SOE’s reg te ruk
Nog geen einde in sig vir RNE-wipplank
Taai gesprekke oor eenheid soos ’n vars bries
Hoekom is die ANC in die arms van die DA?
RNE: ’n Brose blom én bron van hoop
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.