EK SIEN myself as 'n goeie, wetsgehoorsame en patriotiese burger van Suid-Afrika. En as my president sy belangrikste rede van die jaar lewer, sit ek kiertsregop met gespitste ore voor my televisiestel.
Ek parkeer laatmiddag al, klein whiskeytjie in die hand, toe die gaste begin aankom, die weermagorkeste speel en die televisie-aanbieders politieke speed-dating doen om elkeen wat verbykom, ’n paar woorde te laat sê. Ek kyk en luister.
Die weermagorkes voor die stadsaal berei my geestelik voor vir wat voorlê. Twee vrouesoldate sing “Paradise Road", die Suid-Afrikaanse groep Joy se treffer van 1980:..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
PARLEMENT GEOPEN
Staatsrede: Onder in my whiskeyglas is jy nog aan my vas
MAX DU PREEZ is diep getref deur pres. Cyril Ramaphosa se staatsrede gisteraand.
Deel
EK SIEN myself as 'n goeie, wetsgehoorsame en patriotiese burger van Suid-Afrika. En as my president sy belangrikste rede van die jaar lewer, sit ek kiertsregop met gespitste ore voor my televisiestel.
Ek parkeer laatmiddag al, klein whiskeytjie in die hand, toe die gaste begin aankom, die weermagorkeste speel en die televisie-aanbieders politieke speed-dating doen om elkeen wat verbykom, ’n paar woorde te laat sê. Ek kyk en luister.
Die weermagorkes voor die stadsaal berei my geestelik voor vir wat voorlê. Twee vrouesoldate sing “Paradise Road", die Suid-Afrikaanse groep Joy se treffer van 1980:..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan [email protected].
Verwante Artikels
Ramaphosa, die belowende president
Honde blaf, maar RNE-karavaan beweeg aan
Suid-Afrika meer romcom en riller as gruwelfliek
Kaptein Cyril, span die seile!
Wat Cyril vir sakemense gesê het
Ayanda Allie se staatsrede-tirade
Pres. Cyril Matamela Ramaphosa se dramatiese staatsrede
Deel
-
Deel
-
-
-
-
-
-
Volgende artikelMax du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.